Kry kalwers so gereed vir voerkraal

Kry kalwers so gereed vir voerkraal

Boere wat hul kalwers self afrond of aan kommersiële voerkrale wil lewer, se voerkraalprestasie kan direk deursekere faktore beïnvloed word.   Boere kan vanjaar op die Nampo-oesdag met Molatek se kenners kom gesels oor hoe hulle die regte tipe kalf vir die...

No internet connection.Waiting to reconnect...